Varkbek Jou Drink

Vir die man wat alles in oormaat doen! Die man met die grootste geweer, hoogste bakkie en wie die grootste slukke vat van sy gunsteling dop! Baba poeier is nie ‘n parfuum nie…

Hoe dit werk

Varkbek is nie vir bang mannetjies wat baba poeier as parfuum gebruik en matigheid voor oë hou nie! Nee, sulke outjies maak liewer slaai saam die vroutjies en verseker dat die varkbek se glas vol bly!

Die Varkbek winkel is vir die manne met ‘n swart belt in “click en gee pad” ons het nie tyd vir langdradige shopping nie. Ons winkel het ook ‘n paar horror movies – “sold out” so click vinnig om teleurstelling te voorkom!

Indien jy niks koop nie hou ‘n sekond stilte vir die arme “online” trolletjie wie se maag nou leeg is.

Produkte

Subscribe